James Lovelock

James Lovelock
Lovelock in 2005
Gebore
James Ephraim Lovelock

26 Julie 1919
Letchworth Garden City, Hertfordshire
Sterf26 Julie 2022
Abbotsbury
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepOnafhanklike wetenskaplike, skrywer, navorser en omgewingskundige
Bekend virGaia-hipotese ontwikkel, omgewingkundige en uitvinder
WebwerfJamesLovelock.org

James Ephraim Lovelock (Letchworth, 26 Julie 1919—Abbotsbury, 26 Julie 2022)[1] was 'n voormalige onafhanklike wetenskaplike, skrywer, navorser en omgewingskundige. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die Gaia-hipotese voorgestel en gepropageer het, waarin hy sê dat die aarde as 'n soort superorganisme funksioneer.

  1. https://www.theguardian.com/environment/2022/jul/27/james-lovelock-obituary

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search